SUIDLAND
BURGERLIKE
BESKERMING NPC

waar opregte Afrikaner osse hul horings slyp.

Suidland Burgerlike Beskerming

Ons mense, ons radio… Jou roepsein

Radio Roepsein is ‘n Afrikaanse radiostasie, wat weer die trots in ons Taal, Mense en Geloof wil aanwakker en uitbou.

Ons het lekker vermaak, keurige musiek, aktualiteit sake met meegaande besprekings vir ons Behoudende Afrikaner Volksgenote.

Ons gesels van braai tot ons land se uitdagings, van wildslewe tot kwessies van belang en gesins kompetisies – Vir Groot en Klein. Wil jy inligting kry hoe om rampe te oorkom?

Luister hier na ons!

Top 10 tone trap telbord met van ons nuutste musiek tot ons goue oues. Radio Roepsein is jou Kulturele Afrikaanse stasie....

Jou stem uit die Noord Kaap.