Suidland Burgerlike Beskerming

Teken in

Registreer

Afhanklikes

(indien geen tik "GEEN" in die eerste "Naam en Van" boks)

Afhanklikes sluit in familielede wat afhanklik is van jou, d.w.s. kinders 21jr en jonger, of 'n familielid wat finansiëel of fisies van jou afhanklik is. Familielede wat onafhanklik is van jou, moet asb self as SBB-lede registreer. Afhanklikes sluit nie ander geregistreerde SBB-lede in nie. Dus indien jy en jou wederhelfte elk as 'n SBB-lid aangesluit is, is jou wederhelfte reeds in ag geneem, en dus nie 'n afhanklike vir SBB-doeleindes nie. So ook, indien jy en jou wederhelfte beide SBB-lede is, kan 'n afhanklike slegs een maal aangedui word, juis om duplikasies vir logistiekebeplanning te voorkom. Bv. skoonmoeder word aangedui op wederhelfte se lidmaatskap, en nie ook op joune nie.

Your personal data will be used to support your experience throughout this website, to manage access to your account, and for other purposes described in our privacy policy.